1051) fotolyf
die fotograaf Roy Stuart
het die gawe om
vrou uit te beeld
soos God haar geskape het
om saam met man
in die koringland te stap
tussen die kosmos
om wit en pienk blomme te pluk
skamel gekleed in die moreson
stap sy die dag tegemoet
wie weet
sal ek ooit?
in so ‘n prentjie wees
ja al die mooi lywe
is daar vir man en vrou
om die lewe te geniet
maar ‘n vrou met ‘n goue hart
kan jy nie afneem nie
Leave a Reply
Be the First to Comment!