1092) exit

1092) exit

ek ry verby die bord
dit is nag
ek kan nie goed sien nie,
is my verskoning

ek weet goed
ek is op die breë pad
everything goes
op pad na die hel

‘n jol al die pad

met die jare
het die exit borde
verby gegly
ek het baie keuses gehad

maar die smal weg
was onaantreklik

min het ek geweet
hierdie een

was die laaste
exit bord

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz