1103) blomme op die drumpel

1103) blomme op die drumpel

lê daar
vrek daar

ek gee nie water,
ek gee nie om nie

ek spring oor die blomme
op die drumpel

miskien het jy vergeet
jou bliksem

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz