1104) jy vat kanse

1104) jy vat kanse

maar ek geniet
jou daag
ek sal nog
‘n bietjie saamspeel

sê sy

dit was 12 maande gelede
sy kyk na die
drie maande oue baba

en sê

jy was die kans
werd
en kyk na die almanak
more is sy
43.

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz