1105) smeekroep 1105) smeekroep October 14, 2008 ek nagmerrie nog steeds oor daardie nag toe die verwaarloosde meisie met haar huil oë my gesmeek het om haar op te laai het ek nie, die volgende dag lees ek: veertienjare meisie verkrag vermoor, dit was by die huiloog stopstraat Liked it? Share it please ...
Leave a Reply
Be the First to Comment!