1111) ons is mos nou getroud
jy het gesê
jy is ‘n afrika arabier
jou doekie het jy nooit
afgehaal nie
jy het gesê ek sal
na my asem snak
as ek jou die eerste keer sien
ons is vandag getroud
ons honeymoon vanaand
jy blinddoek my
sy sê my doekie is af
ek het toe na my asem gesnak
nou na 20 jaar
smeek ek haar elke aand
om my te blinddoek
Leave a Reply
Be the First to Comment!