1112) onweerstaanbaar 1112) onweerstaanbaar October 15, 2008 hy kyk na die driehoek bottel die donkergroen vloeistof sê hulle is irresistible vanaad is die aand sê hy en spuit 12 keer by die partytjie lag die dames vir hom die mans glimlag toe besef hy die parfuum is por homme Liked it? Share it please ...
Leave a Reply
Be the First to Comment!