1122) naakmense

1122) naakmense

ons verbeel ons nie
ons is mooi soos Charlize nie,

ons besef ons is nie
so aantreklik
soos mej SA 1970 nie

ons stap nakend rond
en wag vir die paparazzi

geen vlieg knip ‘n oog nie

toe besef ons
dat beau brummel
ons uitgevang het

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz