1123) nie een van julle

1123) nie een van julle

het gedink julle
kan nie skryf nie

maar nadat die hartseer
maar nadat die verwyt
maar nadat die woede

uitgeskryf is
bly net leeg oor

wat nou?

nou besef jy dat daar
ook ‘n ander wêreld is
waar jy kan skep
waar jy kan vertel
wie jy is

jou nuwe wêreld
ontvou

jy is iemand
nie meer niemand

jy het vriende
vriende wat verstaan

vriende wat ‘n brug bou
tussen ou en
nuwe wêrelde

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz