1124) nog nie te laat

1124) nog nie te laat

om my hart te wen
ek trou oor drie dae

as jy oor twee dae
vir my kan bring

‘n olifant
‘n buffel
twee rooibokke
een vlakvark
en twee dassies

dan sal ek jou weer
‘n kans gee

sê die leeuwyfie

terwyl sy haar behaaglik
op die warm rots uitstrek

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz