1126) gryp my lyf 1126) gryp my lyf October 21, 2008 vir maande het jy weggebly my oë was rooi van die stof my lyf vol dae se sweet die sondestof kleef die winter se koud gryp my lyf u stuur die reënboog van hoop om te vertel Jesus bloed was die sonde af Liked it? Share it please ...
Leave a Reply
Be the First to Comment!