1129) ek’s ’n meester

1129) ek’s ’n meester

om jou hand te streel
my vingers flirt toe sommer
jy was skamel gekleed

ek flirt toe ook
sommer oor jou arms
jy het nie geweet
ek’s ’n meester nie,

hoendervleis
soos dit
het ek nog nooit
gesien nie

ek was net bang
sy begin te kekkel
en die bure hoor,

die bedcover het gehou
jou t-shirt was in die pad
jy het dit gou gestroop
ek het jou gekneus
jou snikke was gewees

jy het nie geweet
ek is so ’n goeie
masseur nie

my nommer is
086  mmm

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz