1130) wêreld van v

1130) wêreld van v

ek kyk altyd in jou oog
die blik wyk
ek soek, ek kyk

is jou oog
’n reg oog

jou oog is grys
jou kykers wyd oop

ek kyk en sien
die heelal

planete word gevorm
super novas orals

die maan nog dof
deur jou oog

deur jou oog
sien ek
die hemelpoort

op een jaar
is jy ’n hemelkind

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz