1131) ek gaan jou timmer

1131) ek gaan jou timmer

met my hamer
en my spyker
gaan ek timmer

as ons maar net
aan mekaar se siele
sal timmer
en die lywe los
sal ons vreugde
los timmer

maar die oer oue roep
is sterker as die gees

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz