1132) voos gesteek

1132) voos gesteek

lê die voodoo doll

die lang naalde lê
bont rond

die dagga wolke sweef
in die kamer rond

ek voel duiselig en vra
moeder daggapit
is jy naby

sy stop die lang pyp
in my mond
na ‘n lang teug of twee

gooi ek die drieduisend rand neer

die bliksem wil haar verlei
sê ek
sy sê drie naalde
drieduisend rand

hy het weer
vir my girl kom kuier

hy het nooit weer gepla nie
met 3 gebreekte rugwerwels
kan jy nie juis
rondbeweeg nie

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz