1133) sannie speel met vuur
die brandweer is
op diens 24 uur
vuurvegters gereed
vir ons
‘n bekommerde ma
bel ons
ons moet sannie dophou
sy hou daarvan
om met vuur te speel
ons moet jannie dophou
hy hou daarvan om
die meisies met sy
vuurpyl
te imponeer
aan die onderkant
van die dorp
toi-toi hulle
die rooi busse brand
vanaand
ons is in drie geskeur
net twee brandweerwaens
ons luister na die beat
ons toi-toi saam
en red die rooi busse
sannie raak pregnant vanaand
jannie is nie meer
‘n virgin nie
Leave a Reply
Be the First to Comment!