1138) kreef

1138) kreef

ek was eens
’n fris kreef gewees

in soutwater rondgeswem
ek was die grootste

my tentakels die langste
maar nou
in hierdie vistenk
is ek beperk

hulle kyk na my
ek’s te duur

ek lewe nog ’n aand

fok die ewige lewe

vreet my asseblief

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz