1141) ek is bang

1141) ek is bang

die storm daarbuite
was eens hier binne

verward was my siel losgeruk
‘n leë dop was ek
het rondgedwaal
op die ashope van die lewe

die as van die verlede
stuif in ons neuse op

net die lewensbrood
die liggam
net die wyn
die lewensbloed

kan ons red

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz