1142) Die Sharks en die blou

1142) Die Sharks en die blou

hulle storm na die strand
groot lywe
plof op die sand

die neulende roomysverkoper
maak hom ook wakker

’n sucker
suig-suig
loer hy
na die see

met sy blou surfbord
bestorm hy die branders

die sharks wag
net agter die branders

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz