1143) pass die bal!

1143) pass die bal!

"pass die bal,"
skree ek vir hom,
"is jy swart?" vra hy

"ja," skree ek,
die boog bal vat ek vas

’n konings drie
ek’s die enigste swart
in die shark span
trots dra ek my van

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz