1147) wyn gedrink
kan jy die man vertrou
wat vir jou gesterf het
ek het gehoor van
brood gebreek
wyn gedrink
sondes vergewe
wat is sonde
as jy nie weet nie
is dit nie verkeerd nie
toe vertel iemand my
binne jou is ’n stem
wat vertel
jy het gesien
jy het gehoor
jy het gelees
4+3=7
nou weet jy
Jesus is daar
gaan op jou knië
en begin die reis
na die ewige lewe
Reis saam met Jesus
verby die kruis
na die ewige lewe
ons kan lewe
ons weet
4+3=7
Leave a Reply
Be the First to Comment!