1148) skelet 1148) skelet October 30, 2008 my x-strale kan jy sien ek het ‘n goeie beenstruktuur maar my kilogram is my geheim my warm lyf kan jy nie sien nie maar vanaand nadat ons die x-strale gebêre het sal ek jou wys die x-strale bly my geheim wat daarom is is net vir ons plesier Liked it? Share it please ...
Leave a Reply
Be the First to Comment!