1157) lank lank gelede 2

1157) lank lank gelede 2

het eva vir adam gesê
kom sny die gras
dan gee ek vir jou koffie

na die koffie sê eva
daar is onkruid in die beddings

as jy daarmee klaar is
gee ek vir jou 3 black labels

die dak lek
as jy daarmee klaar is
gee ek vir jou koek

daar is onkruid op die rylaan
as jy daarmee klaar is

adam sê
ek wil fokol meer hê nie

losmynetuitsodatek
kangaanbergklim

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz