1160) die liefde > wen
al verloor ’n mens alles
maar jy behou die liefde
die liefde van ’n vrou
die liefde van ’n kind
dan sal jy besef
hoe lief ’n pa is
vir sy kind
die liefde van ’n vrou
groei soos ’n boom
wat genoeg water kry
om die sappigste vrugte te dra
wat in jou manwêreld
nog nooit bestaan het nie
Leave a Reply
Be the First to Comment!