1161) Vet plantjie

1161) Vet plantjie

ek het jou gekry
effe mollig

nie juis
in die kollig

het jou onder
my vlerk geneem

maar as jy aanhou
8 liter vervreemding
drink elke dag

is jy dalk nie meer
my vetplantjie nie

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz