1162) my kasteel
is ligbruin
met uit kap profiel
in rooi letters
pryk my naam
hier bly ek
hier is ek koning
van gatland
van leserland
van dronkgatland
soos die liters vloei
styg die raas
in buurman se oor
check my pens
dis net na twaalf
die moerse geraas
kan die buurman
nie meer staan
sy 3 maande oud
skree benoud
hy breek
die kasteelmuur
en bliksem die pens
Leave a Reply
Be the First to Comment!