1163) het jy verder gedink

1163) het jy verder gedink

toe jy teen my
sag vasdruk

jou borste sag
dringend teen my

het jy besef my hormoon
het bobaas geraak

ek het
man geword

het jy besef ons
het dit gedoen
sonder kondoom 

na 3 maande
weet ek nog nie
wie is jy
teen wie
ek my borste so
dringend gevryf het nie

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz