van oorwinnings
jy kan huil
oor mislukkings
jy kan bly skree
vir die bokke
jy kan breëbors
in die kroeg spog
oor jou jags oorwinnings
maar die ware man
wat ’n vrou se hart kan wen
sal sy hart
op die altaar plaas
en sal die lied
van die liefde
vir ewig sing
Leave a Reply
Be the First to Comment!