1168) is jy honger

1168) is jy honger

waarom kyk jy
so na my

ek is nie
’n worsrolletjie nie

maar ek sien
die honger in jou oë
hoe jou tong
oor jou droë lippe riffel

jy is maar net
’n onbeholpte man

sê tog
jy wil my hê
dis waarvoor ek wag

ek sien die honger
in jou oë

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz