1169) jou skaamlag 1169) jou skaamlag November 9, 2008 het my nader getrek jou donker oë soos swart poele waarin die maanlig weerkaats hier by jou asem ek jou smeltparfuum my hart klop dubbelpas ek weet nie wat om vir jou te sê nie Liked it? Share it please ...
Leave a Reply
Be the First to Comment!