1170) net n skaduwee 1170) net n skaduwee November 10, 2008 ek was eens net ’n sonstraal in jou lewe wat kon vrugte dra jy kon in my skadu skuil na al die jare staan ek sonder blare naak voor mens oog ek is nie meer die jonk fors okkerneutboom nie Liked it? Share it please ...
Leave a Reply
Be the First to Comment!