1171) ek wil ’n simba chippie …

1171) ek wil ’n simba chippie …

wees sê
die tappels

hulle lag tandeloos
terwyl hulle
op die vervoerband
na chipland beweeg

die snylem wag
die kookolie kook

ek spring af
ek wil nie ’n simba chippie wees nie

ek wil ’n opregte kweek aartappel wees

ek wil nie
opgevreet word nie!

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz