1179) jy maak my rasend

1179) jy maak my rasend

jy maak my rasend
ek verstaan nie

waarom beweeg jy
jou lyf sensueel

jou vol borste
heen en weer
wiegend blink
in die more son

jou bene uitgestrek
om die oggendson
te vang

jou deurboorde naeltjie
sweef saam met die son

hipnotiseer my
maar dryf my nie
tot die alleen
mandaad

jy draai nog steeds
in die middagson

ek begeer nie meer

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz