1191) jy verwag dit

1191) jy verwag dit

daarom het jy
na my toe gekom

ek is
die fortuinvertelster
madame hapiness

betaal die 300
en luister na my

jy huppel uit
en sing

maar min weet jy
ek kon jou nie vertel

van die ongeluk

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz