1196) byt brug

1196) byt brug

ek het nogal lekker gekuier
by die standerd nege blouoog meisie

die suurknol tannie het seker nie gehou
van al die gelag in haar huis nie

toe ek my meisie kielie, giggel sy
die tannie loer om die deur en sê
julle moenie laf raak nie

later die aand giggel sy weer

die tannie storm die kamer binne
met ’n padkaart in die hand
my motorsleutels in die ander
en vierduisend rand
beit brug is op die kaart gemerk

fokof sê sy .

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz