1198) happy hour

1198) happy hour

hier by vyfuur se kant
water die boepens manne
se bekke al

bier op bier
word gesluk
die peanut bakkie
hou net 3 minute

die hêppie hour
word twee ure

as die beursie leeg is
strompel hulle huis toe

die garagedeur is skaars toe

dan begin die
unhappy hours

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz