1201) dit was die moeite werd
hy hou my dop
nadat ek drie biere
gedrink het
skuifel hy nader
was die verhoging darem goed
ek sê toe
hoe goed kan jy doen
hy flikker op en sê
heelwat beter
die aand na die office paartie
het sy geweet
‘n skelm op die jeep
se seat
was die moeite werd
die 50% increase
het sy verdien
Leave a Reply
Be the First to Comment!