dit is nou al die hoeveelste keer
dat sy hoofpyn het
ek is nou gatvol daarvan
ek was vandag by die apteek
op my bedkassie uitgepak
staan daar …
veertig panados
tien myprodols
veertig disprins
en tien pakkies grandpa
’n nuwe vibrator
en ’n rubber hamer
Leave a Reply
Be the First to Comment!