1213) ek moes nie … ek het

1213) ek moes nie … ek het

die bliksem was so glad
ek het glad
my kar vir hom geleen

kom ek vertel julle
presies wat het gebeur

ek het lank die aanslae
van die virginbrekers weerstaan

baie nice ouens almal
in die mid late twenties

wat ek nie geweet het nie
is dat hulle almal glad was

maar nie een kon my nat kry nie,
dan het hulle almal verby gegly

maar toe kom hierdie bliksem
en vertel vir my
sulke mooi stories
van sneeuwitjie, vader krismis
en nog sovele meer

wel dink ek
ek ken die stories
dit moet waar wees

ek sluit toe my deur oop

voor jy kon sê virgin

was die bliksem in

die seer onthou ek nog
tot vandag toe

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz