1214) vanaand vrou
dit is aand
jy skuimbad
ek ruik die grenadilla seep
jou lang los
shampoo ruik hare
swiep jy terug
jy blowdraai die nat uit
jou lang warm hare
hang oor jou skouers
jou warm haar nek
stuif op in my neus
ek asem gulsig in
wag sê sy
die aand is nog jonk
die spel het so pas begin
ek bad weer later
ek sê net bliksem
ek hou daarvan
om te sien
hoe sy bad
Leave a Reply
Be the First to Comment!