1216) Moer. Bliksem. Donner. 1216) Moer. Bliksem. Donner. November 21, 2008 baie dinge maak my de moer in dan word ek moerig en moer sommer ‘n koppie op die vloer toe ek die moer vasdraai toe strip die donnerse moer toe was ek moerkwaad en goed de moer in en jy lag toe nog ook vir my ek is jammer ek het jou gemoer Liked it? Share it please ...
Leave a Reply
Be the First to Comment!