1217) gevoel

1217) gevoel

ek weet nie wat
haar gevoel vir my is nie
maar ek moes haar
seker nie gevoel het nie

nou sal ek nooit weet
wat haar gevoel
vir my was nie

maar ek het daarvan gehou
toe sy my gevoel het

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz