1221) begrawe dit

1221) begrawe dit

die seer van jou
gebroke hart
breek jou gees
sal jou altyd treiter

‘n liefde wat gesterf het
moet ‘n grafsteen kry
elke vrees, elke onreg

mens gaan tog nie
na grafstene kyk nie

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz