1223) ek pleeg plagiaat
ek steel van jou
om woord te bou
van a steel ek : as jy jou tong gebruik
van b steel ek : om spoegstrepe
van c steel ek : oor my borste
van d steel ek : daar te laat
van e steel ek : ek was stomgeslaan
van f steel ek : ek is nie ‘n flerrie nie
ander se woorde moet jy skommel
dit help nie om te steel
Leave a Reply
Be the First to Comment!