1225) die berg mis

1225) die berg mis

die nat mis
die dors les mis

die skaam berg blomme
wat wegkruip in die klowe

die klippe wat
klim wegrol

die uitgestrekte land
kan jy ervaar

as jy saam met my
kom berg klim

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz