1228) dink wyd

1228) dink wyd

my lewe was eers
‘n neutedop gewees

ek was glad nie woes nie,
maar nou dra ek ‘n eenie
weenie amper niks bikini

woes verander ‘n mens
jy reik uit
en vat hand

wragtag ek kan nie dink
dat ek meer ring a ring
a rosie sou speel nie

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz