in hierdie land
het die matadors altyd gewen
die gewonde bulle
het dood gesnork
maar nou is ek in beheer
die game het verander
die bulle het skerp horings
die matadors het swart truie
die matador storm die bul
die gewonde matadors
het dood gesnork
VIVA ESPANJA
Leave a Reply
Be the First to Comment!