1233) pharos-tesourus reis

1233) pharos-tesourus reis

‘n moet vir elke digter
te koop by die CNA

skryf ‘n datum
langs die woord

skryf ‘n datum
langs die verklaring

en jy reis terug
in jou digterswêreld

met ‘n glimlag
met ‘n traan
koop jou pharos

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz