1243) paartyd in parraland

1243) paartyd in parraland

die ou parras brul volbors
het baie seisoene al gepaar

die jong parras brul hees
die ou parras brul hard vanaand

parrabier vloei seker liters
die ou parras sit leepoog en terugdink

aan die paar seisoene van die verlede
min weet hulle

die jong parras is vinnig
en bevrug die maagde

terwyl die ou parras drink
en sing

die les: moenie drink
in paar seisoen nie

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz