1254) beweeg 1254) beweeg December 1, 2008 ‘n bietjie links ‘n bietjie regs ‘n bietjie op ‘n bietjie af donner sê ek na al die jare dink jy ek kan nie bestuur nie, ek gaan vir my ‘n ander kar koop een wat kan ref een wat outomaties is wat gear vir gear kan shift Liked it? Share it please ...
Leave a Reply
Be the First to Comment!